Description
*Dit is opgestel am kinders te leer om self die Bybel te kan leer en lees.*Dit leer ons kinders morele waardes en om ‘n verantwoordelike karakter in ons samelewing te kweek,sodat hulle goeie keuses kan maak-met lesse soos integriteit,vriendelikheid,saligheid,ens.*Dit is ‘n groot hulpmiddel om ons kinders te beskerm teen gevaarlike en onbekende sosiale invloede.