Description
Gee praktiese,eenvoudige en beproefde maatreels wat u huwelik kan verryk of drasties in ‘n positiewe rigting kan stuur.U Sal meer uitvind oor:*Ses effective maniere om konflik en misverstande te hanteer.*Dertien kreatiewe idees om tyd met u huweliksmaat te spandeer.*Hoe ‘n paar liefdevolle woorde selfs u mediese rekeninge kan verlaag.*Hoe om ‘n lee liefde-bank weer te hervul.*En vele meer……….